Monsanto - imagine  
Hoofblad Bladkaart Kontak Ons Help
Produkte en Oplossings Biotegnologie Nuus en Hulpbronne Meer Oor Ons Ons Belofte Loopbaangeleenthede
Nuus
Veiligheid


Nuus

  Algemene Nuus     Saad     Eienskappe     Gewasbeskerming     Bewaringsbewerking  


Saad

2009
Mei, 2009 - Verdere inligting oor die bestuiwingsvariasies wat die afgelope seisoene in drie DEKALB-witmieliebasters in Suid-Afrika voorgekom het

April, 2009 - Monsanto Announces Results of First Phase of White Maize Inquiry - Next Phase Will Determine Farmer Compensation

2005
Mei, 2005 - Die nuwe saadverwerkingsaanleg vorder vinnig.. Van Januarie 2006 sal Monsanto mieliesaad verwerk in Lichtenburg by die nuwe aanleg net langs die droër.

2004
October, 2004 - DEKALB Handelsmerk vir Somergewasse. Monsanto pas voortdurend aan by uitdagings in die landboubedryf en poog om kompeterend te bly deur innoverende denke, sakpas strategië en produkte wat presteer, te ontwikkel.

2004
Mei, 2004 - Monsanto beloon lojaliteit en volgehoue ondersteuning met Lojaliteitsprogram. Monsanto neem nou die eerste stap om kliënte te help om insetkoste vir die 2004 plantseisoen te verlaag deur kliënte te beloon met laer pryse op onkruiddoders met die aankoop van Carnia en Sensako mielies en sonneblomme direk van Monsanto se saadverteenwoordigers of goedgekeurde agente.

2003
Desember, 2003 - Uitstekende nuus is dat Monsanto. Uitstekende nuus is dat Monsanto die eerste vier plekke bekleë in die LNR se nuutste proefresultate vir die 2002/2003 seisoen vir beide die oostelike en westelike produksiegebiede.