Die nuwe saadverwerkingsaanleg vorder vinnig.
May, 2005 - Van Januarie 2006 sal Monsanto mieliesaad verwerk in Lichtenburg by die nuwe aanleg net langs die droër.