Monsanto - imagine  
Hoofblad Bladkaart Kontak Ons Help
Produkte en Oplossings Biotegnologie Nuus en Hulpbronne Meer Oor Ons Ons Belofte Loopbaangeleenthede
Nuus
Veiligheid


Nuus

  Algemene Nuus     Saad     Eienskappe     Gewasbeskerming     Bewaringsbewerking  

Nuutste Monsanto Verklarings en Nuus
  Algemene Monsanto Nuus   Saad  

26 Augustus 2011 - Nuwe Bestuurder vir Monsanto Suid-Afrika Monsanto Afrika integreer sy totale besigheid – Kobus Steenekamp is aangestel as die nuwe Besigheidsbetuurder vir Monsanto Suid-Afrika. Die aanstelling geld vanaf 1 September 2011.

Mei 2011 - Monsanto open derde fase van mieliesaadaanleg – Die derde fase van Monsanto se tegnologies gevorderde mieliesaadverwerkinsaanleg in Lictenburg is onlgans amptelik deur Kobus Lindeque, besturende direkteur van Mosanto in bedryf gestel.

16 November 2010 - GENUITY® –eenvoudig die beste keuse – GENUITY® is Monsanto se nuwe eienskapinnovasie-handelsmerk wat die mees gevorderde eienskappe vir mielies, soja en katoen onder een, maklik-uitkenbare naam saamvoeg.

16 November 2010 - Mielieboere in Suid-Afrika is nou n stap nader daaraan om verbeterde, nuwe generasie tegnologiee op hul plase in te span en aan die groeiende vraag na kos in die wereld, te voldoen. – Monsanto het pas goedkeuring verkry in terme van die GMO Wet, Wet No 15 van 1997, dat die nuwe MON89034-geen (YieldGard II) en die MON89034 x NK603 -stapelgeen kommersieel in Suid-Afrika aangeplant kan word.

18 Augustus 2010   Geen Delta18RF (Roundup Ready Flex) in die mark beskikbaar vir komende seisoen – In die komende produksieseisoen sal daar geen  Delta18RF (Roundup Ready Flex) in die mark deur Monsanto DeltaPine beskikbaar gestel  word nie omdat die saad nie aan Monsanto se streng kwaliteitsvereistes voldoen nie. 

June 2010   Bestuiwingsvariasie In Mielies Opgelos – Bestuiwingsproewe wat die afgelope seisoen, 2009/10, deur verteenwoordigers en landboukundiges van Monsanto met die GM-stapelgeen DKC78-45BR gedoen is, het bo alle twyfel bewys dat die variasieprobleem wat in die 2008/09-seisoen ondervind is ‘n genetiese afwyking was wat ontstaan het met die omruil van die ouerlyne. Dié probleem is nou uitgestryk en saad van DKC78-45BR – een van die gewildste kultivars op die mark – is weer vanaf die komende 2010/2011-seisoen beskikbaar.

February 2010   Monsanto en BASF — span saam vir beter resultate!

23 June 2009   GDARD announces Biotechnology Awards –The Gauteng Department of Agriculture and Rural Development (GDARD) has today announced a comprehensive incentive scheme for those involved in the Biotechnology sector in the region.

4 June 2009   Constitutional Court hearing – In August 2002, the Biowatch Trust, a non-governmental organisation, launched court proceedings in the High Court, demanding access to a very broad range of information held by the Registrar of Genetic Resources. Biowatch’s request for information was framed extremely broadly and did not identify specific information sought by Biowatch.

March, 2009   Monsanto gee Maxxum 140 CAB (104kW) trekker weg tydens glansgeleentheid

Mei, 2009   Verdere inligting oor die bestuiwingsvariasies wat die afgelope seisoene in drie DEKALB-witmieliebasters in Suid-Afrika voorgekom het

April, 2009   Monsanto Announces Results of First Phase of White Maize Inquiry - Next Phase Will Determine Farmer Compensation

May, 2005   Die nuwe saadverwerkingsaanleg vorder vinnig. Van Januarie 2006 sal Monsanto mieliesaad verwerk in Lichtenburg by die nuwe aanleg net langs die droër.

January, 2009   INMED Voedingskema oorkom omgewings toestande en dra by tot verbetering van kinders se gesonheid in Suid-Afrika - Die program word ondersteun deur die Monsanto Fonds

September, 2008   Nuusverklaring deur die Noordelike Streek van die Landbouskrywers SA oor die streekstoekennings vir die Boer en Landboukundige van die Jaar 2008
Geborg deur: ABSA en Monsanto.

more... more...
Eienskappe Gewasbeskerming

Oktober, 2008   Mielieprodusente moet voortaan gereed maak vir inspeksie op plaasvlak Kobus Steenekamp, Bemarkingsbestuurder Chemies en Biotegnologie, Monsanto - Gewas-biotegnologie het ‘n nuwe dimensie in graanverbouing na vore gebring. Geen-eienskappe soos onkruiddoderverdraagsaamheid of Roundup Ready®-gewasse, en stamboorderbeskerming of YieldGard®-gewasse, is die afgelope aantal jaar in mielies, sojas en katoen in Suid-Afrika beskikbaar. Die tegnologie verhoog nie net opbrengs nie, maar bied ook verskeie ander bestuurs-en omgewingsvoordele aan die produsent.

September, 2005 - Roundup® - Steeds die onbetwisbare leier ná 30 jaar Roundup is vandag, ná 30 jaar steeds die mees gebruikte onkruiddoder in die wêreld.....

more... more...
Latitude Bewaringsbeweking

Desember 19, 2003 - Latitude. Monsanto is verbind tot voortgesette dialoog en deursigtigheid, respek vir mense wêreldwyd, en vir die deel van kennis en voordele met alle belangstellende partye.

 
more... more...