 |
Algemene Nuus
2011
26 Augustus 2011 - Nuwe Bestuurder vir Monsanto Suid-Afrika Monsanto Afrika integreer sy totale besigheid – Kobus Steenekamp is aangestel as die nuwe Besigheidsbetuurder vir Monsanto Suid-Afrika. Die aanstelling geld vanaf 1 September 2011.
Mei 2011 - Monsanto open derde fase van mieliesaadaanleg – Die derde fase van Monsanto se tegnologies gevorderde mieliesaadverwerkinsaanleg in Lictenburg is onlgans amptelik deur Kobus Lindeque, besturende direkteur van Mosanto in bedryf gestel.
2010
16 November 2010 - GENUITY® –eenvoudig die beste keuse – GENUITY® is Monsanto se nuwe eienskapinnovasie-handelsmerk wat
die mees gevorderde eienskappe vir mielies, soja en katoen onder een,
maklik-uitkenbare naam saamvoeg.
16 November 2010 - Mielieboere in Suid-Afrika is nou n stap nader daaraan om verbeterde, nuwe generasie tegnologiee op hul plase in te span en aan die groeiende vraag na kos in die wereld, te voldoen. – Monsanto het pas goedkeuring verkry in terme van die GMO Wet, Wet No 15 van 1997, dat die nuwe MON89034-geen (YieldGard II) en die MON89034 x NK603 -stapelgeen kommersieel in Suid-Afrika aangeplant kan word.
18 Augustus 2010 - Geen Delta18RF (Roundup Ready Flex) in die mark beskikbaar vir komende seisoen – In die komende produksieseisoen sal daar geen Delta18RF (Roundup Ready Flex) in die mark deur Monsanto DeltaPine beskikbaar gestel word nie omdat die saad nie aan Monsanto se streng kwaliteitsvereistes voldoen nie.
June 2010 - Bestuiwingsvariasie In Mielies Opgelos – Bestuiwingsproewe wat die afgelope seisoen, 2009/10, deur verteenwoordigers en landboukundiges van Monsanto met die GM-stapelgeen DKC78-45BR gedoen is, het bo alle twyfel bewys dat die variasieprobleem wat in die 2008/09-seisoen ondervind is ‘n genetiese afwyking was wat ontstaan het met die omruil van die ouerlyne. Dié probleem is nou uitgestryk en saad van DKC78-45BR – een van die gewildste kultivars op die mark – is weer vanaf die komende 2010/2011-seisoen beskikbaar.
February 2010 - Monsanto en BASF — span saam vir beter resultate!
2009
23 June 2009 - GDARD announces Biotechnology Awards – The Gauteng Department of Agriculture and Rural Development (GDARD) has today announced a comprehensive incentive scheme for those involved in the Biotechnology sector in the region.
4 June 2009 - In August 2002, the Biowatch Trust, a non-governmental organisation, launched court proceedings in the High Court, demanding access to a very broad range of information held by the Registrar of Genetic Resources.
Mei, 2009 - Verdere inligting oor die bestuiwingsvariasies wat die afgelope seisoene in drie DEKALB-witmieliebasters in Suid-Afrika voorgekom het
March, 2009 - Monsanto gee Maxxum 140 CAB (104kW) trekker weg tydens glansgeleentheid
January, 2009 - INMED Voedingskema oorkom omgewings toestande en dra by tot verbetering van kinders se gesonheid in Suid-Afrika – Die program word ondersteun deur die Monsanto Fonds
2008
Oktober, 2008 - Mielieprodusente moet voortaan gereed maak vir inspeksie op plaasvlak Kobus Steenekamp, Bemarkingsbestuurder Chemies en Biotegnologie, MonsantoGewas-biotegnologie het ‘n nuwe dimensie in graanverbouing na vore gebring. Geen-eienskappe soos onkruiddoderverdraagsaamheid of Roundup Ready®-gewasse, en stamboorderbeskerming of YieldGard®-gewasse, is die afgelope aantal jaar in mielies, sojas en katoen in Suid-Afrika beskikbaar. Die tegnologie verhoog nie net opbrengs nie, maar bied ook verskeie ander bestuurs-en omgewingsvoordele aan die produsent.
September, 2008 - Nuusverklaring deur die Noordelike Streek van die Landbouskrywers SA oor die streekstoekennings vir die Boer en Landboukundige van die Jaar 2008 Geborg deur: ABSA en Monsanto.
July, 2008 - Monsanto het onlangs bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse Koringbesigheid (Monsanto Agriculture PTY Ltd) aan 'n bestuursgroep onder leiding van Patrick Graham en Francois Koekemoer verkoop is. Die proses is in Oktober 2007 begin met die aankondiging van Monsanto se voorneme om uit die koringmark te tree.
2007
March, 2007 - Nuwe onkruidweerstand risiko-asseseringprogram vir boere wat Roundup Ready In lyn met Monsanto se produkrentmeesterskap, het Monsanto onlangs 'n nuwe onkruidweerstand risiko-asseseringprogram vir boere wat Roundup Ready onkruidbeheertegnologie gebruik op die internet beskikbaar gestel. Dit is by www.weedtool.com beskikbaar.
March, 2007 - Goedkeuring vir die algemene vrystelling van die stapelgeenmielies Monsanto SA ontvang goedkeuring vir die algemene vrystelling van die stapelgeenmielies - een produk wat beide die gene vir bevat vir insekweerstand en onkruiddodertoleransie.
2006
August, 2006 - Organisational Announcement Monsanto Andrew Bennett verhuis na Switzerland waar hy vanaf 1 September as Europe-Afrika Biotegnolgie Bemarkingsbestuurder werksaam sal wees. Kobus Steenekamp sal van 1 September 2006 verantwoordelikeheid aanvaar as Chemiese en Biotegnologie Bemarkingsbestuurd Afrika.
August, 2006 - GM Mielies Verhoog Winste 'n Vrystaatse boer het met die verhoogde opbrengs van Bt-mielies 'n ekstra wins van R1 miljoen verdien.
April, 2006 - Nuusvrystelling deur Kobus Lindeque, Area-Direkteur Monsanto Sub-Sahara Afrika Opkomende boere kan 'n baie belangrike rol in die toekoms van landbou in Suid Afrika speel.
February, 2006 - Die amptelike opening van die Thobontle aanleg is op 23 Februarie 2006 in Lichtenburg. Die aanleg is een van die grootstes in Afrika en sal uiteraard 'n fenominale impak he op die saadbesigheid in Suid-Afrika en is 'n mylpaal in Monsanto se geskiedenis.
January, 2006 - AgriBEE Project Earning Foreign Exchange. A classic example of a highly successful profitable AgriBEE project, and one earning South Africa valuable foreign exchange, has been developed by Monsanto with an emergent farmer to produce GM maize seed under contract.
2005
Desember, 2005 - Monsanto makes available hybrid seed for 140 000 farm families in Malawi. Monsanto announced today its decision to donate 700 metric tons of quality hybrid maize seeds in Malawi, an equivalent donation of $840,000.
November, 2005 - Direkteur van Monsanto aangewys as Landboukundige van die Jaar. Kobus Lindeque, Afrika-direkteur van Monsanto is onlangs vereer vir sy bydrae tot die bevordering van biotegnologie, en is as Nasionale Landboukundige van die Jaar van die Landbouskrywersvereniging van Suid-Afrika aangewys.
September, 2005 - Roundup Ready Corn 2. Nuwe Roundup Ready logo.
September, 2005 - Monsanto Personeel in Bethlehem Ontvang Erkenning Vir Veiligheid. Monsanto se Koringnavorsingsentrum in Bethlehem, het onlangs die VSA se Occupational Safety and Health Administration (OSHA) Voluntary Protection Program (VPP) Star sertifisering ontvang.
September, 2005 - Monsanto SA skenk $1 miljoen se graan aan die droogte geteisterde Malawi.Die uitvoerende bestuur van Monsanto het besluit om 'n donasie van $1 miljoen (ongeveer R7 miljoen) aan die World Food Programme te doen vir die koop, vervoer en verspreiding van graan in Malawi.
August, 2005 - Aansoek om die Algemene Vrystelling van Genetiesveranderde organizmes. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021, kondig hiermee sy voorneme aan om aansoek te doen vir die Algemene Vrystelling van tweedegenerasie genetiesveranderde katoenvarieteite.
May, 2005 - Landbouskrywers Boer van die Jaar. Gert Pretorius, Voorsitter van Monsanto in Suid-Afrika, is aangewys as die Landbouskrywersvereniging van Suid-Afrika se Boer van die Jaar vir 2004. Die landobumedia het onlangs 'n besoek aan Gert se plaas gebring.
|