Dinsdag,16 November 2010
GENUITY® –eenvoudig die beste keuse
GENUITY® is Monsanto se nuwe eienskapinnovasie-handelsmerk wat die mees gevorderde eienskappe vir mielies, soja en katoen onder een, maklik-uitkenbare naam saamvoeg.
Soos die hoeveelheid geen-eienskappe in gebruik toeneem, het dit belangrik geword dat produsente in een oogopslag die eienskappe moet kan identifiseer. Monsanto het hierdie behoefte aangespreek en besluit op een handelsmerk vir al die geen-eienskappe. Nou is dit maklik en vinnig om die beste besluite te neem wanneer dit kom by onkruidbeheer, beskerming teen bogrondse insekte en verhoogde produktiwiteit vir hoër opbrengspotensiaal.
GENUITY® sluit die volgende in:
Vir mielies:
GENUITY® YieldGard® II
GENUITY® Roundup Ready® Corn 2,
GENUITY® YieldGard® II met Roundup Ready® Corn 2.
Vir katoen:
GENUITY®Bollgard® II
GENUITY® Roundup Ready® Flex Cotton,
GENUITY® Bollgard® II met Roundup Ready® Flex Cotton.
Vir soja:
GENUITY® Roundup Ready® Soya. |