|
18 Augustus 2010 Geen Delta18RF (Roundup Ready Flex) in die mark beskikbaar vir komende seisoen – In die komende produksieseisoen sal daar geen Delta18RF (Roundup Ready Flex) in die mark deur Monsanto DeltaPine beskikbaar gestel word nie omdat die saad nie aan Monsanto se streng kwaliteitsvereistes voldoen nie.
June 2010 Bestuiwingsvariasie In Mielies Opgelos – Bestuiwingsproewe wat die afgelope seisoen, 2009/10, deur verteenwoordigers en landboukundiges van Monsanto met die GM-stapelgeen DKC78-45BR gedoen is, het bo alle twyfel bewys dat die variasieprobleem wat in die 2008/09-seisoen ondervind is ‘n genetiese afwyking was wat ontstaan het met die omruil van die ouerlyne. Dié probleem is nou uitgestryk en saad van DKC78-45BR – een van die gewildste kultivars op die mark – is weer vanaf die komende 2010/2011-seisoen beskikbaar.
February 2010 Monsanto en BASF — span saam vir beter resultate!
23 June 2009 GDARD announces Biotechnology Awards –The Gauteng Department of Agriculture and Rural Development (GDARD) has today announced a comprehensive incentive scheme for those involved in the Biotechnology sector in the region.
4 June 2009 Constitutional Court hearing – In August 2002, the Biowatch Trust, a non-governmental organisation, launched court proceedings in the High Court, demanding access to a very broad range of information held by the Registrar of Genetic Resources. Biowatch’s request for information was framed extremely broadly and did not identify specific information sought by Biowatch.
March, 2009 Monsanto gee Maxxum 140 CAB (104kW) trekker weg tydens glansgeleentheid |
Mei, 2009 Verdere inligting oor die bestuiwingsvariasies wat die afgelope seisoene in drie DEKALB-witmieliebasters in Suid-Afrika voorgekom het
April, 2009 Monsanto Announces Results of First Phase of White Maize Inquiry - Next Phase Will Determine Farmer Compensation
May, 2005 Die nuwe saadverwerkingsaanleg vorder vinnig. Van Januarie 2006 sal Monsanto mieliesaad verwerk in Lichtenburg by die nuwe aanleg net langs die droër. |
Oktober, 2008 Mielieprodusente moet voortaan gereed maak vir inspeksie op plaasvlak
Kobus Steenekamp, Bemarkingsbestuurder Chemies en Biotegnologie, Monsanto - Gewas-biotegnologie het ‘n nuwe dimensie in graanverbouing na vore gebring. Geen-eienskappe soos onkruiddoderverdraagsaamheid of Roundup Ready®-gewasse, en stamboorderbeskerming of YieldGard®-gewasse, is die afgelope aantal jaar in mielies, sojas en katoen in Suid-Afrika beskikbaar. Die tegnologie verhoog nie net opbrengs nie, maar bied ook verskeie ander bestuurs-en omgewingsvoordele aan die produsent.
|
September, 2005 - Roundup® - Steeds die onbetwisbare leier ná 30 jaar Roundup is vandag, ná 30 jaar steeds die mees gebruikte onkruiddoder in die wêreld..... |