Om biotegnologie beter te verstaan het die media besoek afgelê op een van die Monsanto se navorsingsplase.
Ons sal verseker dat inligting beskikbaar, toeganklik en verstaanbaar is.