Monsanto - imagine  
Hoofblad Bladkaart Kontak Ons Help
Produkte en Oplossings Biotegnologie Nuus en Hulpbronne Meer Oor Ons Ons Belofte Loopbaangeleenthede
Monsanto Belofte
Dialoog
Deursigtigheid
Om te deel
Voordele
Respek
Verwante Projekte
Food Health Hope Foundation
Bothaville - Thusanang


Ons Belofte
Om te deel

Ons sal kennis en tegnologie deel om wetenskaplike begrip te bevorder, die landbou en omgewing te verbeter, oeste te verbeter, en boere in ontwikkelende lande te help.

 Related Information...
Ontwikkelingsprojek Kry Internasionale Erkenning
 


Die Mlondozi LandCare Projek

Monsanto het 'n leidende rol gespeel in die opleiding van boere ten opsigte van minimum bewerking in die Mlondozi omgewing in Mpumalanga. Die Mlondozi LandCare Projek is in 1999 van stapel gestuur deur die Mlondozi boeregemeenskap, die Mpumalanga Departement van Landbou, die Landbounavorsingsraad en Monsanto. In 2002 het die Projek die Monsanto Excellence Awards gewen. Kobus Lindeque, Area Direkteur van Monsanto Sub Sahara Afrika, oorhandig 'n tjek aan die gemeenskap.