Integriteit is die grondslag vir alles wat ons doen. Integriteit sluit eerlikheid, ordentlikheid, beginselvastheid en moed in. Deur voort te bou op hierdie waardes, is ons verbind tot die volgende.