Monsanto - imagine  
Hoofblad Bladkaart Kontak Ons Help
Produkte en Oplossings Biotegnologie Nuus en Hulpbronne Meer Oor Ons Ons Belofte Loopbaangeleenthede
Oorsig
Beskikbare Produkte
Produkgidse
Produkveiligheid
Produkrentmeesterskap
Weerstandbestuurprogramme
Verwante Projekte
Africa Bio


Biotegnologie
Produkveiligheid

Biotegnologiese produkte is onder 'n verskeidenheid gebruikstoestande getoets. Die regering vereis dat voedsel- en voedingsveiligheidstoetse gedoen word, en ook dat die omgewingsrisiko bepaal word. Daar moet aan die vereiste toetse voldoen word alvorens 'n produk vir kommersiële gebruik geregistreer kan word in terme van die GMO-wet, Wet 15 van 1997. '

n Verdere vereiste van hierdie Wet is dat die produk in sy land van oorsprong goedgekeur moet word, voordat toestemming in Suid-Afrika gegee sal word www.nda.agric.za. Die uitgebreide plaaslike evaluering van produkte vind plaas voordat kommersialisering plaasvind en dit daar kan verseker gesê word dat varïeteite en basters met GM-kenmerke, aan veel strawwer toetsing onderwerp word as dié daarsonder.