Monsanto - imagine  
Hoofblad Bladkaart Kontak Ons Help
Produkte en Oplossings Biotegnologie Nuus en Hulpbronne Meer Oor Ons Ons Belofte Loopbaangeleenthede
Oorsig
Kantore
Navorsing
Kontak Ons
Job Postings


Meer Oor Ons
Navorsing

Stel jou voor - 'n lewe saam met Monsanto!

Voortdurende toegewyde en gerigte navorsing stel Monsanto in staat om oplossings aan boere te bied vir die uitdagings waarmee hulle op hulle plase te kampe het.

 Verwante Inligting...
Mielies
Navorsing maak dit moontlik om:
  • uitstekende saadkulitvars beskikbaar te stel vir optimale produksie
  • innoverende biotegnologiese produkte aan die landbousektor te bied, en
  • puik chemiese produkte daar te stel wat optimum en veilige beskerming vir maksimum opbrengs bied.

Monsanto fokus nie net op die ontwikkeling van nuwe produkte nie, maar plaas sterk klem op die evaluering van dié nuwe en bestaande produkte in kommersiële toestande in die onderskeie agronomiese streke.

In die proewe samel die Produkontwikkelingspan inligting in ten opsigte van:

  • Kultivarprestasie - opbrengs
  • Kultivaraanpassing in die onderskeie agronomiese streke
  • Optimale stand vir droëland- sowel as besproeiingsituasies
  • Ontkieming en groeikragtigheid
  • Siekte- en hitteverdraagsaamheid

Proewe is ook van kardinale belang wanneer dit kom by die registrasie van alle nuwe produkte en om etikette vir die chemiese produkte saam te stel.

Gerugsteun deur die Maatskappy se breë siening oor produknavorsing en -evaluering, kan mens eintlik die vraag vra: "Kan jy jouself 'n lewe sonder Monsanto voorstel?"